News and Events

Archive

Member Login



Members Online

We have 1 guest online

Roodekopjes Bonanza 2014

 

See all information on plot bookings as well as all documentation below the advertisement on this page

Plots and information contact no`s:

For plot reservations phone Chris:  082 440 5398

For information: Bernard – 083 444 2790

For registration: Chamara: 0824405396

2014-Roodekopjes

Download documents:

Rules

Camping Costs

Registration Form

Prizes

 

Camping Costs and Registration

 

You can register at the competition as well –it will just save time to do it now!

Angling Tickets Fees:

  • R250 per adult
  • R120 per kid under 15

Camping Fees:

  • R120 per person per weekend / R60 per junior
  • R20 per canoe

Payment Methods

  • Pay into Bonanza Account (Internet / Bank) See banking details
  • Purchase tickets at the event entrance gates.
  • Banking Details:
    • ABSA Bonanza Account : Branch 323145 : Account Number : 405 4720 242 

scan0001 

Registration Form

The registration form needs to be submitted regardless of the payment method.

  • Please complete the registration form
  • By completing our registration form, your entry will be submitted/accepted.

Registration form can be send via email to This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Registration form can be faxed to 0862442048

 

Competition rules - Roodekopjes Bonanza 2014

 

General:

  1. Hengelkompestise begin 28 November tot 30 November 2014

  2. Hengeltyd: Vrydag 17h00 tot Sondag 08h00.

  3. Geen hengel vanaf 26 November 2014 tot die hengelkompetisie amptelik begin

  4. Every participant must register for the competition, regardless of the payment method. You can register online (download the registration form at www.ecocare.org.za  Fax or mail the registration form with proof of payment to This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it  / fax: 0862442048. Late registration can still be done at the gates.  

  5. Deelnemers moet asb. verseker dat hulle persoonlike besonderhede korrek ingevul is met registrasie.  

  6. Only participants may participate in Bonanza.

  7. Jy moet te enige tyd op versoek van 'n Beampte jou registrasie nommer/bandjie kan toon.

  8. Deur in te skryf aanvaar deelnemers die Hengelreëls.

  9. Any participant who contravenes the angling rules will be disqualified.

  10. Enige besware ten opsigte van die toepassing van die reëls moet voor die prysuitdeling geskied. Besware ten opsigte van die uitslag van die toernooi moet binne 30 minute na die einde van die prysuitdeling geskied. Enige beswaar moet  skriftelik aan die Appelraad gerig word.

  11. Appeal Board’s decision is final.

  12. Reg van toegang word voorbehou. No refunds.

  13. Damreëls van die SAPS, Oorde en Provinsies geld.

  14. Organiseerders is nie aanspreeklik vir enige skade of verliese gely, gedurende die toernooi nie.

 

Hengelreëls

  1. It is a bank angling competition / slegs oewerhengel toegelaat.

  2. Teiken visspesies: Slegs karp

  3. Open line class. Two rods per angler.

  4. Hounette sal voor die kompetisie nagegaan word.

  5. Canoes, bait boats and battery trolling boats are permitted.

  6. Lifejackets must be used.

  7. Geen kano’s na sononder op die dam toegelaat.

  8. Geen brandstofaangedrewe  bote toegelaat om aas uit te neem nie.

  9. Aas mag `n maksimum van 150 meter ingeneem word.

Plotte

  1. Deelnemers wat plotte bespreek het, hengel op sy / haar bespreekte plot.

  2. Grootte van plot:10 meter

  3. Besetting: Minimum 2 persone en maksimum 3 persone per plot

  4. Koste: R100 per plot

  5. Ligging: Sien website

  6. Deelnemers wat nie ‘n plot bespreek het nie, hengel op onbespreekte hengeloewers.  

 

Merkvis kompetisie

  1. Die eerste Roodekopjes Bonanza gemerkte karp wat tydens die hengeltoernooi gevang word, wen die Bonanza prys van R150 000.

  2. Dit is in die deelnemer se belang om die hoofinweegbeampte in kennis te stel sodra hy/sy n gemerkte karp gevang het.

  3. Indien meer as een van die vyf Roodekopjes Bonanza gemerkte karps gevang word, sal die gemerkte karp wat eerste gevang is die Bonanza prys wen.

  4. ‘n Gemerkte karp wat gevang is, sal as gevang geag word sodra dit aan die hoofinweegbeampte gerapporteer is en die hoofinweegbeampte die vangs geverifieeer het.  

 

Grootste karp kompetisie

  1. Die deelnemer wat die grootste karp tydens die hengelkompetisie gevang het, sal die eerste prys wen.

  2. Daar sal ook tweede, derde, tot 13e pryse vir die grootste karpe wat gevang word tydens die hengelkompetisie toegeken word.

 

Inweeg:

  1. Registrasie bandjie moet getoon word om vis te kan weeg.

  2. ‘n Deelnemer bevestig met sy handtekening op inweegstrokie dat sy persoonlike besonderhede en gewig van die vis korrek is.

  3. Deelnemers se vis word langs hengelwater by hulle kampplek deur oewerinweegbeamptes geweeg.

  4. Sondagoggend sal die inweegring binne die Woonwapark oop wees om visse wat nog nie geweeg is te weeg. Die inweegring sluit Sondag 08h30.

  5. Vis wat geweeg word, word die eiendom van die Organiseerders.

  6. Only your biggest fish of a species will be weighed. Rather catch & release.

  7. Slegs visse wat groot genoeg is om vir ‘n prys in aanmerking geneem te word, sal geweeg word.

  8. No bags loaded with fish will be allowed at weigh-in ring.

  9. No culling at the weigh-in ring allowed.

  10. Only live fish will be weighed. No damaged fish will be weighed.

  11. Each participant must have his or her own keep net or live well.

  12. It is in your own interest to weigh your fish for Big Banger prizes asap.

  13. Eco-Care Trust kan wenvisse chemies en morfologies ontleed om vas te stel of vis uit Roodekopjesdam kom en wanneer die vis gevang is.

 

Prize-giving:

  1. Prize giving to be held on Sunday. Starts around 09h00.

  2. Participants must be present at prize giving and present his registration band to be considered to win any prize.

  3. You can only win one prize with one fish.

  4. One prize per participant, lucky draws and Big Bangers excluded.

  5. Dames deelnemer met die grootste karp wen ‘n damesprys.

  6. In case of a tie the winner will be determined by a draw.

  7. The organizers reserve the right not to hand out any specific prize when foul play or any irregularity is suspected.

  8. The organisers will not be liable for any prizes not awarded due to the withdrawal of a sponsor.

  9. Lucky draw for the “Keep the Dam Clean Competition”. You must hand in your bag with litter at prizegiving.

  10. Water is Lewe Kompetisie Handig jou lucky draw kaartjie, met jou kaartjienommer daarop geskryf by prysuitdeling in.

  11. Met jou Water is Lewe Kompetisie kaartjie kwalifiseer jy outomaties om aan al die ander gelukkige trekkings deel te neem.  

 

Klippies in die skoen

  1. Drankmisbruik en onbeheersde gedrag sal nie geduld word nie. Oortreders sal aangekla en deur die S.A.P van die terrein verwyder word.

  2. Sportmangees oewerhengelaars respekteer mekaar se regte.

  3. 'n Oneerlike hengelaar pleeg bedrog, nie net teen die organiseerders of die borge nie, maar ook teen JOU, die eerlike hengelaar. Rapporteer asseblief enige bedrog of afwyking van die hengelreëls. Dit is vir jou eie beswil.

 

PROGRAM:

 

Woensdag 26 November 2014

  • Merk van visse

  • Geen hengel toegelaat tot die hengelkompetisie amptelik begin op Vrydag

Vrydag 28 November 2014

  • 06:00Registrasie by hek
  • 06:00Kamp opslaan en kuier
  • 17:00Hengelkompetisie begin

 

Saterdag 29 September 2014

  • Vis word geweeg by hengelaar langs oewer

Sondag 22 September 2013

  • 08:00Kompetisie eindig
  • 08:30 Inweeg sluit
  • 09:00Voorprogram

 

Roodekopjes Bonanza 2014

Prizes

 

Bonanza Prize

  • R150 000 - First angler who catch one of the 5 tagged carps

 

Biggest Carp Cash prizes

  • R15 000  - Biggest Carp & Nottingham Fishing Retreat tvo R5000

  • R10 000 – 2nd biggest carp

  • R5000 – 3rd biggest carp

 

Berkley Mitchell Top Ten  - Carp

  • 4th – 13th fishing tackle

Ladies Prize

  • Singer Sewing machine sponsored by Singer Pretoria

 

Lucky draws

  • Water is Life  - R1000 cash

  • Holiday prizes

  • Many more

Hou ook die Facebook dop vir details; aankondigings en "chats"